Boeke Van Gister

Go to content

Main menu:

Welkom by die Boeke Van Gister.

U kan nou rustig soek na goeie, gebruikte boeke uit vergange se dae. Boeke wat u in u kinderjare geniet en vertroetel het. Stel u kinders en kleinkinders nou in staat om ook in hierdie skatkis van boeke rond te krap, en die juwele vir hulself  te ontdek. Hierdie boeke is nou uiters skaars en moeilik in die handel bekombaar. Leer u kinders en kleinkinders om die Afrikaansetaal-en boek te waardeer en te koester.

"Nuwe" boeke is op 22 Februarie 2017 bygevoeg.


Benewens boeke is daar nog die volgende onderwerpe:

Indien u meer besonderhede verlang of boeke wil bestel, tree aub in verbinding met Lappies by:

gdlappies@mweb.co.za

Back to content | Back to main menu