Bestel So !!
Boeke
Bestel So !!!
Volg aub. die volgende 6 stappe indien u boeke wil bestel:
1. Bestudeer die lys boeke en besluit in watter boeke u belangstel.
2. E-pos die besonderhede aan my (Skrywer en Titel) by:
GDLAPPIES@mweb.co.za.
3. Ek sal dan terugkom met 'n GRATIS kwotasie ( prys van die boek plus posgeld).
4. Laat weet my aub. watter boeke u wil aankoop.5.
5. Ek stuur dan my bankbesonderhede aan u.
6. Sodra ek u betaling ontvang, stuur ek u boeke per versekerde pos.
My webadres is : www.bvg.co.za.
Hoop om gou van u te hoor !!!