"Mense sonder boeke, is soos arende sonder vlerke" - G.D.Labuschagne.
"Nuwe boeke" is op 6 Februarie 2012 bygevoeg

Op hierdie webblaaie verskyn lyste van gebruikte en skaars Afrikaanse- en Engelseboeke wat nouliks in die handel verkrygbaar is.

Blaai asseblief deur die lyste en geniet u kuier by ons.

Benewens boeke, is daar nog:
(1).Belangrike datums in die SA-geskiedenis,
(2).Gedigte van gister, en
(3).Geboortedatums van bekende skrywers en digters.

"Nuwe boeke" word gewoonlik, weekliks bygevoeg.

Indien u boeke wil bestel of meer besonderhede verlang, kontak Lappies by:
gdlappies@yahoo.com of by selfoon +27 082 334 6731


Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. Fil. 4:13
gdlappies@yahoo.com